Lewenswetenskappe: Chemiese reaksies in die bombardierkewer
“Chemiese reaksies is oral rondom ons waarneembaar. Ons is net nie altyd daarvan bewus nie. Ook in die natuur gebeur daar gereeld allerhande chemiese reaksies. Kom ons kyk hoe die bombardierkewer van chemiese reaksies gebruik maak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed