Lewensreis deur die teater sit in my bloed deur Mari Mocke: ’n lesersindruk

“Dit is vir jou as jy ’n toneelliefhebber is, iemand met of sonder dramaopleiding, met moontlike ervaring van spel, regie, verhoogbestuur, kostumering, grimering, stelontwerp en -bou, beligting, reklame en resensering.”