Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Annelie Ferreira se kortverhaal oor innerlike krag

“As ’n leser kan omgee vir ’n karakter in ’n storie, nuuskierig gemaak kan word oor die lewe en wêreld van daardie karakter, word dit meer natuurlik vir so ’n leser om in sy of haar lewe ruimte te maak vir werklike mense van ander kulture.”