Lesersindruk: Worteltoon gaan jou vang deur Laantie le Roux
“Die boek sal vir seker ’n aanwins wees vir skole. Dit bied ruimte vir interpretasie, selfondersoek, groeplees, gedeelde lees, voorspellings, menings wat beredeneer kan word, ’n visuele skatkis vir interpretasiedoeleindes, identifikasie, die verwantskap tussen oorsaak en gevolg, begripsontwikkeling en dan die belangrikste aspek ̶ om ’n liefde vir lees te ontwikkel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed