Lesersindruk: Wetenskaap deur Leon de Villiers
“Hierdie groen slapbandboekie lyk dalk oppervlakkig – die feite is dan verkeerd en dit is vol nonsensstories. Dit lyk dalk so met die eerste oogopslag, maar die woordspel en verbeeldingsvlugte en gesprekke wat dit ontketen, is van groot belang vir kinders se ontwikkeling.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed