Lesersindruk: Uit genade, bo verdienste deur Gert Opperman

“Opperman sou daarna altyd geassosieer word met die suksesvolle operasionele aanwending van perde; en gesien word as beskermheer van die berede funksie van die weermag.”