Lesersindruk: Swartz kloof sy siel soos die Rooi See in Kies die lewe oop

“Sy Facebook-plasings waarin hy mense by die skryf van die boek betrek, is toegestroom en hy deel ook van hierdie hartverskeurende brokkies in sy boek.”