Lesersindruk: Feesmaalgang deur Dietloff van der Berg

Feesmaalgang is ’n welkome toevoeging tot Christelike mistieke poësie in Afrikaans. ’n Driegangmaaltyd wat jy gerus aan jouself mag voorsit.”