Lesersindruk: Die Wonderwese deur Carina Stander

“Die Bergengel-trilogie is baie meer as fantasie. Dit is allegorie, besinning, kommentaar en prosa, en in die eerste plek  ľn goeie storie.”