Lesbies? Gewoon eietyds? ’n Lesersindruk van Kleur en karamel deur Analize Viljoen

“Sy het geensins probeer om die karakters in enige boksie te plaas, of spesifieke ‘gay’ optrede verwag van die karakters nie. Dit is ’n segment van die lewe, ’n liefdesverhaal soos enige ander.”