Leon de Kock se André P Brink en die spel van liefde: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

“’n Kwesbare, magtelose en worstelende man kom tot gestalte, teenoor die reeds bekende beeld van die ‘groot’ en briljante skrywer en ewige Don Juan.”