Legkaart van ’n jong lewe deur Dolf van Niekerk: ’n resensie

“Dit word ’n eie reis na ’n verlede met ’n ryke verskeidenheid van belewenisse en die blywende indrukke wat nog steeds vorm gee aan ’n groeiende bewussyn op hierdie pad.”