Leeumens deur Rudie van Rensburg is ’n uitsonderlike Kassie-avontuur: ’n resensie
“Kassie en Rooi is al volksbesit en dit voel asof mens hulle ken, by hulle kan gaan braai op ’n Vrydagaand en hoor hoe dit met hul nuutste saak gaan. Maar daar is iets anders aan hoe [Van Rensburg] Leeumens aangepak het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed