Leeskringe: uithangplekke of ’n amulet teen die vuur?
“Baie redes word aangevoer om die bestaansreg van leeskringe te regverdig. Benewens die uitruil van idees, verbreding van kennis, nuwe vriende, omgee tussen lede en sosiale samesyn lê ’n liefde vir lees en boeke die naaste aan elke lid se hart.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed