Lees en luister: ’n onderhoud met Alexa Strachan oor Aardklop 2018

“Dit bly onmoontlik om almal 100% tevrede te hou, maar solank as wat mens in voeling bly met jou mark, en aan hulle terugvoer gee, al kan jy nie altyd aan versoeke voldoen nie, glo ek jy is op die regte pad. Potchefstromers se gasvryheid speel natuurlik ook ’n belangrike rol.”