LAPA Jeugromankompetisiewenner 2015: Onderhoud met Jan Vermeulen (kyk ook foto's)
“Een ding wat my by die idee vir die skryf van hierdie roman gebring het, was die besef dat jongmense te dikwels uitgelewer is aan ons grootmense se grille en geite en besluite en oordele (selfs wat hulle geestelike en spirituele lewe betref).”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed