LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Jan Vermeulen

“Die vonk vir die verhaal was ’n uitgebreide koerantberig oor georganiseerde onwettige hondegevegte in Gauteng en die bykans onmoontlike taak van wetstoepassers om die bedryf hok te slaan.”