Langpadliefde deur Madelie Human: ’n resensie

“Die verhaal omarm ook hoop, herstel, aanvaarding en vergifnis. En dit is in hierdie pad van die een uiterste na die ander waarin die sukses van die storie lê en maak dat die leser nie die boek wil neersit nie.”