Landmyn: Ongemaklike waarhede ontbloot met skitterende spel in hierdie film

“Die film is tegnies uitstekend, met kamerawerk wat duidelik fyn beplan is – die swart hond wat amper ongemerk in een van die vroeë tonele oor die skerm loop terwyl Colette gaan swem, herinner die kyker aan die onderliggende temas van depressie en die toksiese familie.”