Landmyn: ’n filmresensie

“Die tempo is begryplik stadig en deeglik, en Scheepers se liefde vir die teater skemer deur in sy regie, amper asof hy vir die verhoog regisseer.”