Lam ter slagting deur Madelein Rust: ’n resensie

“Wanneer sê ‘n resensent ‘n boek is briljant geskryf? Heel aan die begin is miskien die beste plek! Met Lam ter slagting – haar vyfde misdaadfiksie – het Rust haar eie grense verskuif.”