“Lag is die beste medisyne” – Shimmy Isaacs oor die Suidoosterfees-inry

“Daar is baie talent in die land. En binnekort sal die land kennis neem van wie hulle is op ons se live show.”