Lafras Verwey: Deur die wêreld getreiter
"Jy hóór nie net Lafras se stryd teen die ‘grootkoppe’ en die samelewing nie, jy sién dit. Jy erváár dit. Jy sien sy soeke na iets beter, sy pyn en lyding. Dit is wat teater vir my wonderlik maak." Carel Nel gesels oor sy hoofrol as Lafras Verwey.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed