Lady Di, die Cape Flats Book Festival het die jaar iets gekort

“’n Taxi vol skoolmeisies raak skielik a makeshift-geskiedenisklas. Gaireyah leer oor die tragiese storie van Sarah Baartman en die catalyst rol wat Aunty Di se poësie gespeel het om ons ancestor se remains huis toe te bring.”