Laaste kans: ’n boekebrekfis met Marita van der Vyver
“Hoewel hierdie boek nie ’n Covid-storie is nie, gebeur daar dinge, en op ’n manier is dit tog ’n bewusmaking van die skaduwee van die pes wat oor ons gehang het. Die karakters weet nie wat op hulle wag nie, hoewel die lesers ’n vermoede het …”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed