Laaste kans deur Marita van der Vyver: ’n resensie

“Marita slaag daarin om die leser ’n voyeur te maak in elke karakter se lewe en spoel gemaklik heen en weer tussen die bladsye tot op die laaste (foto-) blad.”