kykNET Silwerskermfees 2019: Leon van Nierop se indrukke

“Die fees is verby. Tone is nie net in koue water gedruk nie, maar karakters en filmmakers het sommer kaalbas aan die diep kant ingespring.”