kykNET-Rapportpryse 2021: Wenner van Niefiksieprys – commendatio

“Soos die titel uit die staanspoor deursein, is dit die optekening van ’n vriendskap tussen twee Afrikaanstalige musici en akademici, die dirigent en later musiekadministrateur Anton Hartman en die komponis Arnold van Wyk, wat in die briefwisseling neerslag gevind het wat hulle vir dekades lank volgehou het.”