kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2023: Commendatio’s
Lees Bibi Slippers se commendatio’s van vanjaar se twee wenresensies: Deborah Steinmair se resensie van Antjie Krog se Plunder en Vetplantfeetjies op Vrye Weekblad, en Theodore Rossouw se resensie van Elise Bishop se Twee lewens op LitNet.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed