kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2022: Commendatio's

“In Izak de Vries se bespreking van Francois Smith se tweede roman word ’n velerlei ander skrywers en boeke betrek om leeskringe te help om hulleself ten opsigte van dié boek te oriënteer.”