kykNET-Rapport-boekpryse 2019: Kortlyste vir resensiepryse bekend
Volgens die sameroeper van die keurpaneel, Bibi Slippers, was die gehalte van die inskrywings vanjaar weer eens baie hoog. “Uit ’n gros baie goeie resensies was daar in elke kategorie vier absolute uitskieters wat nek-aan-nek met mekaar gelê het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed