kykNET Fiëstas 2021: ’n Onderhoud met Jana Hattingh

“In ’n desperate situasie, waar oorlewingsplanne gemaak moet word, is die erkenning aan die fees en al die rolspelers van onskatbare waarde. Ons is dankbaar vir kykNET wat, te midde van die inperkings, steeds die kunste ondersteun en werk verskaf aan kunstenaars, tegnici en verskaffers.”