"Kyk na my": die beeldvorming van Nataniël
“Terwyl sy artistieke (self)beeldvorming sy seksualiteit tegelyk beklemtoon en onderspeel, word hy in sekere kringe as ’n gay-ikoon gesien. Nietemin fokus sy vertellings en lirieke nie op homoërotiek as oorkoepelende tema nie, maar eerder op andersheid.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed