Kwarantynketting: "Dis COVID, en ek kou witbrood" deur Zirk van den Berg

“Probeer jou die ideale plek voorstel om te wees as daar ’n pandemie uitbreek. Ek sou reken ’n goeie kandidaat is iets soos ’n eiland op ’n uithoek van die aarde, yl bevolk, betreklik welvarend, met goeie mediese geriewe en ’n oopkop regering. Met ander woorde, Nieu-Seeland.”