Kurrikulumontwerpbenaderings van Suid-Afrikaanse skoolkurrikula: ’n kritiese perspektief op die kurrikula vir Afrikaans (Huistaal)

“Daar moet eerder bepaal word hoe kurrikuluminhoude in die verskillende behoeftes van leerders in verskillende kontekste kan voorsien. Dit kan bereik word slegs indien leerders se individuele talente en vaardighede, diverse belangstellings, toekomsverwagtings en behoeftes betrek word.”