Kunstekaap se 55 jaar diep gewortel in uitnemendheid, introspeksie en transformasie
“Die Kunstekaap Teatersentrum word 55 jaar oud op Dinsdag 19 Mei, ’n uitsonderlike gebeurtenis vir ’n statige, historiese regeringsgebou in Kaapstad met ’n ryke nalatenskap en gelaagde erfenis waar kreatiewe uitnemendheid, voortdurende transformasie en kollektiewe energie vanjaar gevier word onder die tema: ’n Plek vir almal.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed