Kunstekaap betreur die afsterwe van Mimi Coertse

“By Kunstekaap was Mimi ’n bekende gesig en ’n blywende vriend vir hierdie instelling en sy gehore. Sy het ons verhoog versier in produksies van Norma en Die Fledermaus.”