Kunste wat ’n verskil maak: ’n onderhoud met Amelda Brand

“Kunste het die vermoë om ruimtes te skep en te hou vir kommunikasie, waar ons kan stories uitruil, wat meer as een perspektief kan hou.”