Kuns ná COVID-19: Ironie in isolasie
“Die klassieke, libertynse gedagte het juis die kunswerk tradisioneel in dié intieme verhouding voorgehou: een-tot-een, kyker en denker teenoor die uitdaging en omgang met die werk in oënskou. Die intimiteit van die gedig. Die nabyheid van die ets. Die roman wat in jou leestyd afspeel. Die beeldhouwerk wat net jóú driedimensionele ruimte deel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed