Kultuurvryheid en selfbestuur, keuses van klein groepe wêreldwyd: ’n resensie

“Is Afrikaners ’n minderheid? ’n Mens sou nie so dink as jy na sommige sosialemedia-poste kyk nie – dié in die trant van ‘So kan dit nie langer aangaan nie, ons moet nou van die man ontslae raak.'”