Kry jou branderplank, die tweede golf is hier

“In die laaste week is vier van my vriende positief getoets. Die plaaslike daghospitaal moes sluit want ses personeellede is siek.”