Krimifees ’n Suid-Afrikaanse eerste

“Terwyl elke plaaslike literêre fees ’n paar panele vir krimi-skrywers het, is hierdie die heel eerste fees wat gewy is aan misdaad skryf in al sy aspekte.”