Kos, wyn, erfenis en uitstekende geselskap by Suidoosterfees

’n Splinternuwe leefstyl-afdeling is vanjaar by die program ingesluit, met interessante kosdemonstrasies, wynproeë, kuiersessies en gesprekke.