Kortliks met Stefaans: 2 September 2024

“Hier is twee klippe-kou-publikasies. Albei kan hewige debat veroorsaak, veral onder lesers wat dit nie gaan lees nie. Albei het ook die vermoĆ« om groei te ontkiem.”