Kortliks met Stefaans: 11 April 2025
“Voor ek myself kon kry, het ek verlief geraak op die korter kuns. In Afrikaans is die kunsvorm ’n bedreigde spesie. Goeie bundels is skaars. Selfs ervare skrywers pak dit selde aan. Jy moet amper ’n kortverhaalspesialis wees om deesdae ’n bundel te kan publiseer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed