Korona-kortverhaalfees: Wilken Calitz oor "RE:"

“‘RE:’ is basies ’n klomp back-and-forth e-posse tussen al die rolspelers wat hy betrek om sy plan te laat slaag. Mister X is ’n bedenklike figuur uit die onderwêreld wat die mediese fonds se vervalsing behartig.”