Korona-kortverhaalfees: Merle Grace oor "KleinKosie"

“Maar ek het eers in my laat twintigs ’n brief aan ’n nou bekende skrywer gepos, wat toe terugskryf en sê: ‘Hoekom probeer jy nie ’n kortverhaal skryf nie?'”