Korona-kortverhaalfees: Marianne Vorster-Meyer oor "Sewentig maal sewe"
Marianne Vorster-Meyer oor die ander skrywer in die huis (Deon Meyer): “Hy is ’n fenomenale mentor wie se raad jy altyd onthou, bloot omdat hy dit so subtiel doen. Gelukkig weet ek hoe min ek weet. Ek luister en leer met my ego diep in my sak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed