Korona-kortverhaalfees: Kristel Loots oor "Eende van dieselfde dam"

“Daar was ’n dag toe die buurvrou met haar Delillalyf ’n sigaret kom bedel het by die een wat ek liefgehad het. Die twee rokers het hand om die blaas eenkant toe gaan staan, daar waar dit donker was.”