Korona-kortverhaalfees: Jan van Tonder oor “Pa, Ma en die liefde”

“Skryf is my allesoorheersende liefde. Die genre wissel. Die afgelope jare hou ek meer van romans, maar ek word soms verlei om iets anders aan te pak – aandagafleibaarheid synde een van my vele tekortkomings.”